boeke
Stories van pyn en hoop in boek oor plaasaanvalle
“Op ‘n goeie dag sal jy vyf keer per dag aan die plaasaanval dink en op ‘n slegte dag honderd keer. Dit los jou nooit nie. Daar gaan nie dag verby dat dit nie by jou is nie. Dis deel van wie ons nou is.†Aanhaling uit Plaasmoorde: Slagoffers vertel self.