bayer

Bayer betaal $66-miljard vir Monsanto

Bayer, die Duitse landbouchemikalieë maatskappy, en Monsanto, die groot saadmaatskappy in Amerika het aangekondig dat hulle 'n samesmeltingsooreenkoms gesluit het waardeur Bayer 128 dollar per aandeel vir Monsanto sal betaal. Dit kom neer op ‘n $66-miljard ooreenkoms. Bayer is in 1863 in Duitsland gestig en is een van die[...]

By Benine Ackermann|15th September 2016|Categories: News|Tags: , , , |

2017 Youth Ag-Summit to be held in the capital of Europe

Against a backdrop of increasing disconnection of young people from farming and a world population that is forecast to soar to ten billion by 2050, visionary thinking, a long-term approach, and creativity are urgently needed to develop solutions to enable the next generation of food producers to face global[...]

By Specialist Writer|8th September 2016|Categories: News, Zambia|Tags: , , |

Bayer maak hulle eerste SeedGrowth-sentrum in Afrika oop

Bayer SA het ‘n multi-miljoenrand SeedGrowth-sentrum, die eerste van sy soort in Afrika, geopen. Dit is by Bayer se Produksie-aanleg in Nigel net buite Johannesburg. Die oprigting van die Sentrum is ‘n herbevestiging van Bayer se toewyding aan die landbousektor in die streek en is een van slegs 16[...]

By Benine Ackermann|25th August 2016|Categories: News|Tags: , , , , |

Bayer hou aan groei as dieregesondheidsorganisasie in Suid-Afrika

Die verspreidingsooreenkoms tussen Bayer en Onderstepoort Biologiese produkte (OBP) het tot ‘n einde gekom. Vanaf 1 April 2016 het Bayer Suid-Afrika PTY Ltd die verspreiding en bemarking van alle OBP produkte stopgesit.Bayer is ‘n internasionale onderneming met kernvaardighede in die lewenswetenskappe veld van gesondheidsorg en landbou. Hulle produkte en[...]

By Benine Ackermann|4th April 2016|Categories: News|Tags: |

Bayer dra by tot die droogterampfonds

Bayer Suid-Afrika het bekend gemaak dat die maatskappy ook tot die droogterampfonds, wat deur Senwes gestig is, gaan bydra. Die fonds word deur Agri SA ondersteun.“Boere wat met vee en gewasse boer is die ergste deur die droogte geraak veral oor die tekort aan water en die hittegolf. Die[...]

By Benine Ackermann|24th February 2016|Categories: News|Tags: |
0
Go to Top