Balfour Boerevereniging se Hooidag
Toptoerusting was in aksie op Balfour Boerevereniging se Hooidag – Deel 2
Hier volg verdere video's van Balfour Boerevereniging se Hooidagtoerusting: So moet 'n baler mos werk:
Toptoerusting was in aksie op Balfour Boerevereniging se Hooidag
Balfour Boerevereniging het weer soos ouder gewoonte hulle Hooidag op 17 Januarie 2018 aangebied sodat boere self kan sien hoe al die toerusting werk. Op so manier weet die boer watter toerusting die beste op sy plaas sal werk. Kyk hieronder na video's oor van die toerusting se demonstrasies:[...]