auction
Corna Boerdery | Mpumalanga Brangus Klub Veiling
Corna Boerdery kom spog met hulle blink bulle en vroulike diere. Jy wil dit nie mis loop nie! Dit vind plaas op 19 Junie om 11:00, by The Bull Ring, Davel. Vir meer inligting, kontak: PM Swart: 083-948-3345 (afslaer) Kantoor: 017-819-1106 / 083-310-0036 https://youtu.be/mlCbd6GPt7Y?si=OBGnGBxNcxGgem3n
Jagdrift Brangus | Mpumalanga Brangus Klub Veiling
Jagdrift Brangus kom wys hulle spog bulle by die Mpumalanga Klub Veiling. Dit vind plaas op 19 Junie om 11:00, by The Bull Ring, Davel. Vir meer inligting, kontak: PM Swart: 083-948-3345 (afslaer) https://youtu.be/zyPhxOdgb40?si=cqoRKWer4JEIAtSL pe sKantoor: 017-819-1106 / 083-310-0036
Lokus Brangus | Mpumalanga Brangus Klub Veiling
Lokus Brangus se bulle is reg vir die MP Brangus Klub veiling. Dit vind plaas op 19 Junie om 11:00, by The Bull Ring, Davel. Vir meer inligting, kontak: PM Swart: 083-948-3345 (afslaer) Kantoor: 017-819-1106 / 083-310-0036 https://youtu.be/fXt3H0Ts9tE?si=F7t_-7TPG1NBdjAH
Venter Brangus | Mpumalanga Brangus Klub veiling
Venter Brangus het vele bulle en vroulike diere om by die MP Brangus Klub veiling te kom wys. Dit vind plaas op 19 Junie om 11:00, by The Bull Ring, Davel. Vir meer inligting, kontak: PM Swart: 083-948-3345 (afslaer) Kantoor: 017-819-1106 / 083-310-0036 https://youtu.be/FnENTNPpGpY?si=gJukt3iow46YXPUw
Die Mpumalanga Brangus Klub veiling is sterk op pad en almal word hartlik uitgenooi!
Die Mpumalanga Brangus Klub veiling is om die draai en hou vele opwinding vir die boere in. Dit vind plaas op 19 Junie om 11:00, by The Bull Ring, Davel. Die boere kom spog met blink bulle en verskeie vroulike diere. Jy wil dit nie misloop nie. Vir meer[...]