Arno Vlok
Boer van Riebeeck Kasteel se Knittex-net staan steeds sterk na 23 jaar
Arno Vlok, eienaar van die plaas Welgevonden by Riebeeck-Kasteel naby Malmesbury het groot vertroue in Knittex se nette wat die afgelope 23 jaar sy perskebome en wingerde teen hael en wind beskerm. Toe hy in 2000 nog 2,5 ha perskes aanplant, het hy Knittex genader om te kom raad[...]