akwaponieka

Die winsgewendheid van ‘n akwaponiese stelsel

Is ‘n akwaponikastelsel ‘n ekonomies winsgewende, uitvoerbare en lewensvatbare opsie vir ‘n bykomende bedryfstak in my boerdery?Die winsgewendheid en uitvoerbaarheid van ‘n beoogde projek is nienoodwendig dieselfde nie: Die ekonomiese winsgewendheidsontleding dui aan of die beoogde belegging gemiddeld oor die langtermyn winsgewend gaan wees of nie. Daarteenoor dui finansiële uitvoerbaarheidsontledings daarop of die kontantvloei voldoende sal wees omkontantbestedings, sowel[...]

By Benine Ackermann|5th February 2016|Categories: Crop production, Greenhouses|Tags: |
0
Go to Top