Agrico T1250 Ripper
Die Agrico T1250 Ripper bewerk dieper, vir beter opbrengs prestasie
Suid-Afrika se uiteenlopede landbou toestande, vereis doelgerigte implemente vir verskillende grondtipes. Die Agrico herset T1250 skeurploeg tand is spesifiek ontwerp vir ons diep sandgrond van sentraal Suid-Afrika. Dit is juis op hierdie sandgronde naby Wesselsbron op die plaas van Aser Nel wat die T1250 se werkverigting gedemonstreer was. Die[...]