5m HSD
Agrico se nuutste tegnologie sit geld in jou sak
Boer jou hektare meer effektief met die nuwe 12.5 m Hoe Spoed Dis Die dryf om meer ekonomies te boer is die gedagte agter elke Agrico implement. Die nuwe 12.5 m Hoë Spoed Dis, is ‘n toonbeeld hiervan: wyer werk beteken meer hektare per dag, ‘n besparing van tyd[...]