21 Junie 2023
Passie – die dryf agter Meyersvlei Bonsmaras
Hennie van Dyk se passie vir boer het sedert sy kinderjare begin vlam vat. Voordat Meyersvlei Bonsmara Stoet Boerdery in 2009 tot stand gekom het, het dit reeds 'n lang geskiedenis van boer voor dit gehad. Eienaar van Meyersvlei Bonsmaras, Hennie van Dyk en sy vrou, Arina. [...]