Categories: NuusPublished On: 9th October 2019

Nuwe LEMKEN-mielieplanter in SA

By 1 min read
95 words
lemken

Lemken3

Die langverwagte LEMKEN-mielieplanter is uiteindelik gereed vir Suid-Afrika se boere en het so pas in die land aangekom.

Die LEMKEN SA span begin Maandag met n wysreis deur die land.

Op die stadium is roete as volg:

Balmoral eerskomende Maandag en Dinsdag,

Woensdag – Middelburg by SIS en EDE farming dan Donderdag en Vrydag Wonderfontein en Saterdag na Newcastle.

Dan die week van 22 Okt in Cookhouse by Pieter Nortje en Michael Vermaak

Dan week daarna Ugie, Kokstad, Pietermaritzburg en Bergville.

Proewe sal by boere geplant word sodat hulle kan sien hoe werk die nuwe tegnologie.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0