Categories: Mechanisation videos, VideosPublished On: 3rd June 2024

New Holland trekkers is sinoniem met ‘n boer se hart

By 0 min read
93 words

2

Die New Holland T7 315 HD trekker is verseker die een vir jou!

Jaco du Prees, bemarkingsbestuurder vir New Holland, vertel in hierdie video meer oor hoekom hierdie trekker so ‘n wenner is.

Die metaalblou kleur is baie uniek, vir hierdie hoë spesifikasie masjien. Die trekker is ligter op brandstof en bied PML-intelligensie.

Die trekker kan deur GPS gemontior word vir enige foute, om vroegtydig probleme op te tel en kostes te verminder.

Besoek www.newholland.com om so ‘n bulletjie vir jou plaas aan te skaf.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0