Dom Boer se lag vir die dag:
Flinkdink
‘n Onbeskofte Nat val oom Jaap in die rede tydens ‘n toespraak: “Ek sal nie vir jou stem nie, al was jy ook die engel Gabriël!”
Oom Jaap: “As ek die engel Gabriël was, sou jy nie in my kiesafdeling gewoon het nie.”