Dom Boer se lag vir die dag:

funny-farm-animals-1280×800-wallpapers-others-1280×800-wallpapers-1089114
Vraag en aanbod
Hennie: “Dag ou Leon, ek hoor jy was in die hospitaal. Waarvoor het dokter Koelenbloede jou geopereer?”
Leon: “Vir twintigduisend rand.”
Hennie: “Maar wat het jy gehad?”
Leon: “Twintigduisend rand.”