Die konings van bybehore! | Avant

Picture1
Wally Loftie-Eaton is die besturende direkteur by Avant.
Hy vertel hoe Avant masjiene ingevoer word van Finland af! Verder het hulle ook toerusting wat kom van Italië, Duitsland en Australië.
Dit is goeie kwaliteit produkte wat verseker dat jy nie jou sonpanele beskadig nie. Die masjien word ook gebruik om jou panele skoon te hou.
Die toerusting wat Avant bied is van so ‘n aard dat dit amper die enigstes in die land is.
Wat Avant se toerusting uniek maak, is dat die frekwensie van die boomskutter beheer kan word, sodat die boom se bas nie seergemaak word nie.
Vir meer inligting, besoek www.avant.co.za.