Categories: NewsPublished On: 8th February 2018

Wolmark styg met 3,1%

By 1 min read
188 words
wol

wol

Op die 21ste veiling van die 2017/2018 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met 3,1% gestyg en op 18987c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 17,23% hoër as ‘n jaar gelede.

Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg:

18 µ      22974  (+6,0%)              21 µ      17177   (+1,9%)

19 µ      20738  (+3,6%)              22 µ      17114   (+3,4%)

20 µ      18578  (+2,3%)              23 µ      15449   (+3,1%)

Die grootste kopers op die veiling was: G Modiano (1 512 bale), Standard Wool (1 094 bale) Tianyu S A Pty Ltd (817 bale) . Van die 4 496 bale wat aangebied is, is 4 478 bale verkoop (99%).

Die hoogste pryse van verkoopte wol op die BKB veiling was:

TOP 10 BKB PORT ELIZABETH
Naam Area Besk. AWEX Tipe Mic Skoon NKT Vet Pryse
1. JH Grobbelaar Bethulie BMY MF4S.66 17.1µ 70,8% 38 18250c
2. Benvale Boerdery Bk Barkly-Oos HB MP5S.70 17.1µ 69,9% 17140c
3. HJ Kruger Molteno C MP5S.63 15.9µ 66,9% 54 16960c
4. GS Kleyn Carolina BH MWF5E.72 17.7µ 68,3% 42 16860c
5. Modderfontein Trust Mosselbaai CH MWF5S.71 17.0µ 63,3% 37 16700c
6. L Van Der Linde Wesselsbron BMY MF4S.66 17.8µ 69,6% 41 16220c
7. Smokey Grove Farm (Pty) Ltd Beaufort-West CL MWF5S.57 16.9µ 65,2% 49 16210c
8. L Van Der Linde Wesselsbron CMY MF4S.64 17.4µ 68,6% 37 16150c
9. JH Grobbelaar Bethulie CM MF4S.53 17.6µ 70,3% 33 16100c
10. JJ Botha Prieska BH MWF5S.73 18.0µ 68,5% 44 16000c

Die volgende veiling katalogus P2217 sal op 14 Februarie 2018 plaasvind.

Bron: BKB

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0