Categories: NuusPublished On: 3rd October 2024

Wolmarknuus: Wol styg skraps

By 0 min read
73 words

Screenshot-2023-01-13-072900

Op die 6de veiling van die 2024/2025 verkoopseisoen,was die gemiddelde skoonwol markaanwyser vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg:

Die grootste kopers op die veiling was: BKB Pinnacle Fibres (2 676 bale), Modiano SA (2 404 bale), Standard Wool (1 824 bale). Van die 6 874 bale wat aangebied was, is 6 709 bale verkoop (98%)

Die hoogste pryse van verkoopte wol op die BKB veiling was:

Die volgende veiling is geskeduleer vir 9 Oktober 2024.

 

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0