Categories: Resource management videos, Video's, VideosPublished On: 21st April 2026

VIDEO: Moenie jou besigheid in gevaar stel nie beskerm jou werknemers met Alco-Safe

By 1 min read
112 words

Alco-Safe_TN

Alkohol- en dwelmgebruik op plase skep ’n “rimpel-effek” wat veel verder strek as die individuele werker. Dit benadeel die veiligheid van die hele span, beskadig duur masjinerie, verminder produktiwiteit en kan lei tot verwoestende regsgevolge vir plaaseienaars.

Wanneer ’n werker ’n stroper, trekker of swaar masjien onder die invloed bestuur, vergroot dit die kans vir ‘n ongeluk. Vir meer as 42 jaar is ALCO-Safe ’n leier in die bedryf om hierdie risiko’s te beperk. Hulle bied meer as net toerusting; hulle bied ’n omvattende veiligheidsoplossing wat ontwerp is om jou plaas, jou werksmag en jou winsgewendheid te beskerm.

Kyk die video vir meer inligting oor hul alkoholtoetsing.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0