Categories: Gewasproduksie Videos, VideosPublished On: 26th November 2025

VIDEO: Limagrain sê dankie!

By 0 min read
98 words

Limagrain_Comp_TN

Aan al ons gewaardeerde en lojale Limagrain-kliënte, baie dankie vir julle volgehoue vertroue, ondersteuning en samewerking deur die afgelope jaar.

Dit is ’n voorreg om deel van julle boerdery te wees en om hoëgehalte saad aan julle te verskaf. Dankie dat julle saam met ons groei en bou aan ’n volhoubare landbou-toekoms. Ons waardeer elke verhouding, elke gesprek en elke oes. Ons wens julle en julle families ’n seisoen van oorvloed, voorspoed en goeie reën toe, en ’n uiters suksesvolle 2026 vol nuwe geleenthede en goeie opbrengste.

Saam groei ons verder!

0
Tags:

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0