VIDEO: AgLeaseCo bied gewaarborgde finansiering volgens jou bepalings

AG Lease Co (2)
Agricultural Leasing Company Zambia Limited, wat handel dryf as AgLeaseCo, is ’n nie-bank finansiële instelling wat as ’n finansieringsverskaffer deur middel van huurkoop funksioneer.
Hulle ondersteun kleinskaalse en opkomende boere om hul plase te meganiseer deur middel van ’n finansiële instrument genaamd huurfinansiering.
AgLeaseCo het by die Mazabuka Boere-ekspo aan boere verduidelik hoe dit werk.