Yara
Beeste presteer op selfgemengde lek en voer
deur Alina Taute, Yara Animal Nutrition SA Willem Pieterse is die eienaar van Sarwipi Beefmasters, ’n Beefmasterstoet in die Greylingstad-omgewing, en hy glo daaraan dat sy bulle bogemiddeld moet presteer, maar so ekonomies moontlik gevoer moet word totdat hulle op driejarige ouderdom op ’n jaarlikse produksieveiling aangebied word. Die[...]