wynfees
Wildwood-wynfees: ‘n Groot sukses
Vanjaar se Wildwood-wynfees, wat Saterdag, 9 Julie 2022 by Wildwood Events Venue & Nature Retreat buite Groblersdal gehou is, was sonder twyfel ՚n reuse sukses. Wildwood het die Kaap na Limpopo gebring. Die koue het beslis nie die warm atmosfeer van die fees bederf nie. Die feesgangers het aan[...]
Wildwood Wynfees 2022: Bring die Kaap na Limpopo
Moenie vanjaar se Wynfees, aangebied deur Wildwood Events Venue om 9 Julie 2022 by Groblerdal, Limpopo misloop nie. Wildwood Events is die perfekte plek vir funksies, troues, dit het ‘n heerlike restaurant en verblyf, daarom is dit perfek om ook die Wynfees hier te hou. Wildwood bring die wynlande[...]