wolmark styg
Wolmark styg skraps
Op die 15de veiling van die 2019/2020 verkoop seisoen het die merinowol markaanwyser met 0,5% gestyg en op 17743c per kg skoonwol gesluit. Die gemiddelde skoonwol markaanwyser vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg: Veseldikte (µ) SWP* PB** Veseldikte (µ)[...]
Wolmark styg in 2020
Op die 14de veiling van die 2019/2020 verkoopseisoen het die merinowol markaanwyser met 4,3% gestyg en op 17647c per kg skoonwol gesluit. Die gemiddelde skoonwol markaanwyser vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg: Veseldikte (µ) SWP* PB** Veseldikte (µ) SWP*[...]
Wolmark styg met 1,0%
Op die 11de veiling van die 2019/2020 verkoop seisoen het die merinowol markaanwyser met 1,0% gestyg en op 17464c per kg skoonwol gesluit. Die gemiddelde skoonwol markaanwyser vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg: Veseldikte (µ) SWP* PB** Veseldikte (µ)[...]
Wolmark styg
Op die 9de veiling van die 2019/2020 verkoop seisoen het die merinowol markaanwyser met 6,8% gestyg en op 18148c per kg skoonwol gesluit. Die gemiddelde skoonwol markaanwyser vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg: Veseldikte (µ) SWP* PB** Veseldikte (µ)[...]
Wolmark styg op 2de veiling
Op die 2de veiling van die 2019/2020 seisoen was die merinowolmarkaanwyser met +10,8% gestyg en op 16360c per kg skoon gesluit. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ 18176 (+3,0%) 21 µ 16607 (+11,6%)[...]