wolmark styg
Wolmark styg
Op die 28ste veiling van die 2019/2020 verkoop seisoen het die merinowol markaanwyser met 4,1% gestyg en op 14855c per kg skoonwol gesluit. Die gemiddelde skoonwol markaanwyser vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg: Veseldikte (µ) SWP* PB** Veseldikte (µ)[...]
Wolmark styg
Op die 25ste veiling van die 2019/2020 verkoopseisoen het die merinowol markaanwyser met 6,4% gestyg en op 16557c per kg skoonwol gesluit. Die gemiddelde skoonwol markaanwyser vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg: Veseldikte (µ) SWP* PB** Veseldikte (µ) SWP*[...]
Wolmark styg met 1,8%
Op die 21ste veiling van die 2019/2020 verkoop seisoen het die merinowol markaanwyser met 1,8% gestyg en op 18482c per kg skoonwol gesluit. Die gemiddelde skoonwol markaanwyser vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg: Veseldikte (µ) SWP* PB** Veseldikte (µ)[...]
Wolmark styg
Op die 20ste veiling van die 2019/2020 verkoop seisoen het die merinowol markaanwyser met 2,0% gestyg en op 18157c per kg skoonwol gesluit. Die gemiddelde skoonwol markaanwyser vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg: Veseldikte (µ) SWP* PB** Veseldikte (µ)[...]
Wolmark styg
Op die 18de veiling van die 2019/2020 verkoop seisoen het die merinowol markaanwyser met 1,6% gestyg en op 17741c per kg skoonwol gesluit. Die gemiddelde skoonwol markaanwyser vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg: Veseldikte (µ) SWP* PB** Veseldikte (µ)[...]