wolmark daal
Wolmark daal
Op die 7de veiling van die 2019/2020 verkoop seisoen het die merinowol markaanwyser met 0,4% gedaal en op 16907c per kg skoonwol gesluit. Die gemiddelde skoonwol markaanwyser vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg: Veseldikte (µ) SWP* PB** Veseldikte (µ)[...]
Wolmark daal
Op die 4de veiling van die 2019/2020 seisoen was die merinowolmarkaanwyser met -2,7% gedaal en op 16760c per kg skoon gesluit. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ 18761 (-1,4%) 21 µ 16937 (-2,6%)[...]
Wolmark daal
Op die 30ste veiling van die 2018/2019 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met -1,7% gedaal en op 20243c per kg skoon gesluit. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ 22809 (-2,8%) 21 µ [...]
Wolmark daal
Op die 28ste veiling van die 2018/2019 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met -4,9% gedaal en op 20584c per kg skoon gesluit. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ 23473 (-2,7%) 21 µ [...]
Wolmark daal
Op die 26ste veiling van die 2018/2019 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met -3,3% gedaal en op 21442c per kg skoon gesluit. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ 23787 (-3,0%) 21 µ [...]