wolmark daal
Wolmark daal
Op die 27ste veiling deel 2 van die 2019/2020 verkoop seisoen het die merinowol markaanwyser met 1,6% gedaal en op 14272c per kg skoonwol gesluit. Die gemiddelde skoonwol markaanwyser vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg: Veseldikte (µ) SWP* PB**[...]
Wolmark daal
Op die 27ste veiling deel 1 van die 2019/2020 verkoopseisoen het die merinowol markaanwyser met 3,1% gedaal en op 14503c per kg skoonwol gesluit. Die gemiddelde skoonwol markaanwyser vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg: Veseldikte (µ) SWP* PB** Veseldikte[...]
Wolmark daal
Op die 26ste veiling van die 2019/2020 verkoop seisoen het die merinowol markaanwyser met 9,6% gedaal en op 14967c per kg skoonwol gesluit. Die gemiddelde skoonwol markaanwyser vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg: Veseldikte (µ) SWP* PB** Veseldikte (µ)[...]
Wolmark daal verder
Op die 24ste veiling van die 2019/2020 verkoop seisoen het die merinowol markaanwyser met -12,5% gedaal en op 15569c per kg skoonwol gesluit. Die gemiddelde skoonwol markaanwyser vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg: Veseldikte (µ) SWP* PB** Veseldikte (µ)[...]
Wolmark daal skraps
Op die 23ste veiling van die 2019/2020 verkoop seisoen het die merinowol markaanwyser met 0,7% gedaal en op 17789c per kg skoonwol gesluit. Die gemiddelde skoonwol markaanwyser vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg: Veseldikte (µ) SWP* PB** Veseldikte (µ)[...]