wolboer
Minder arbeid, meer uitset: Slim oplossings vir die moderne wolboer
Insetkoste styg, arbeid raak skaarser en die druk om winsgewend te bly, neem toe. Vir baie boere het dit reeds duidelik geword dat die antwoord nie noodwendig is om harder te werk nie, maar slimmer. Een van die grootste verskille wat ’n boerdery kan maak, lê in hoe doeltreffend[...]