wolbedryf
Wolbedryf moet eie lot bepaal
Deur Tisha Steyn Die wolbedryf is een van die min bedrywe wat volhoubaar veerkragtigheid en groei toon en bewys dat Suid-Afrikaners self moet uitspring en saam met die regering oplossings vir probleme vind. “Moenie die bestuur van die land aan politici oorlaat nie; raak betrokke!” is die boodskap van[...]