wool
Wolmark daal met 2,6%
Op die 22ste veiling van die 2017/2018 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met -2,6% gedaal en op 18496c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 16,88% hoër as ‘n jaar gelede. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18[...]
Wolmark styg met 3,1%
Op die 21ste veiling van die 2017/2018 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met 3,1% gestyg en op 18987c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 17,23% hoër as ‘n jaar gelede. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18[...]
Wolmark daal met 0,7%
Op die 20ste veiling van die 2017/2018 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met -0,7% gedaal en op 18424c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 15,95% hoër as ‘n jaar gelede. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18[...]
Wolmark daal met 3,3%
Op die 19de veiling van die 2017/2018 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met -3,3% gedaal en op 18556c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 19,95% hoër as ‘n jaar gelede. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18[...]
Wolmark styg steeds
Op die 18de veiling van die 2017/2018 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met +2,0% gestyg en op 19183c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 20,76% hoër as ‘n jaar gelede. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18[...]