witmielie-mark
Agbiz gee kommentaar oor SA se witmielie-mark:
Suid-Afrika verbruik gemiddeld 10,5 miljoen ton mielies ‘n jaar, met 48% (5-miljoen ton) daarvan wat witmielies is. Die algemene persepsie is dat al die witmielies verbruik word in die voedselmark, maar slegs 70% van die 5-miljoen ton gaan aan menslike verbruik. Die res word deur vee verbruik. Vir menslike[...]