Winsgewende skaapboerdery

Winsgewende skaapboerdery Deel 9:Voorbereiding van teelramme vir ’n suksesvolle dekseisoen

Teelramme moet voor die aanvang van die dekseisoen ՚n volledige teelgeskiktheidstoets ondergaan om seker te maak hulle is vrugbaar, vry van geslagsiektes, dekbehendig en het ՚n hoë geslagsdrang. Daarbenewens moet hulle optimale voeding ontvang om te verseker dat hulle in ՚n uitstekende kondisie is, maar nie oorvet nie, om[...]

Winsgewende skaapboerdery deel 8: Verhoog reproduksietempo met die regte ramme

Teelramme moet minstens twee maande voor paring fiks gemaak word. (Bron: unsplash.com deur Anders J) Teelramme het ՚n beduidende invloed op die reproduksietempo van ՚n ooikudde. Om ՚n hoë lampersentasie te verseker, moet ՚n ram nie net vrugbaar wees nie – hy moet ook in staat wees om ՚n[...]

Winsgewende skaapboerdery Deel 7: Sorg vir ooilammers en hulle sorg vir jou

(Foto deur Jonathan Borba, pexels.com) Dit is van die uiterste belang dat sogende ooilammers en jongooie optimaal uitgroei, want dit verhoog hulle leeftydreproduksie- en -produksietempo. Massaverlies op enige stadium van geboorte tot eerste paring, asook swak uitgroei, kan leeftydproduksie en -reproduksie permanent en onomkeerbaar verlaag. Versorging van ooilammers word[...]

Winsgewende skaapboerdery deel 6: Kondisie is die sleutel tot wins

Gefokusde voeding gedurende strategiese produksiefases verbeter ooie se produktiwiteit. Die wakker boer wat wins uit sy skaapboerdery wil maak sorg dat sy ooie se kondisie regdeur die jaar gehandhaaf word. ’n Sleutelbeleid is om ooie regdeur die jaar op minstens ՚n 3-, maar verkieslik ՚n 3,5-kondisiepunt (KP) te hou.[...]

By Specialist Writer|15th February 2022|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , , |
0
Go to Top