wildsplase
Vogelfontein Game Farm
Hierdie provinsie met sy uitgestrekte bosveld-jagplase is skaars ’n hanetreetjie buite die stad en ’n gewilde bestemming vir veral binnelandse jagters. Daar is ook heelwat geleenthede binne drie ure se ry vanuit Johannesburg en Pretoria.