wild by abattoirs
Wild kan binnekort by abattoirs geslag word
Goeie nuus vir die wildbedryf is dat wild wat in die veld gejag word, eersdaags na ‘n slagpale geneem kan word om die karkas te laat verwerk. Tot op hede mag geen dier wat in die veld geskiet is na ‘n abattoir geneem word nie. Die minister van Landbou,[...]