Wes-Kaap Jongboer van die Jaar
Wes-Kaapse Jongboer van die Jaar 2023 skop af
Tisha Steyn Sewe kandidate uit vyf streke van die Wes-Kaap het op 23 Mei die geleentheid gehad om hulself aan die beoordelaars van vanjaar se Agri Wes-kaap/Santam Insurance se Jongboer van die Jaar 2023-voor te stel. Tydens die geleentheid het die manne, wat almal tussen 30 en 38 jaar[...]