Werwing
Plaasbestuurder.co.za help landbou werksoekers om loopbane te bou
Plaasbestuurder.co.za verstaan die uitdagings wat Boere in Suid-Afrika het om die regte individue te identifiseer vir vakante poste in Boerdery. Vernon Hambrock, die stigter van Plaasbestuurder.co.za, het self geboer en identifiseer hy goed met die kandidaat profiel vereistes van, veral, Plaasbestuurders. Bo en behalwe sy passie vir, en eerstehandse[...]