wen n geweer met SA Jagters
Help SA Jagters en wen ‘n geweer
Die Polisie het die gunstige uitspraak wat SA Jagters in die Hooggeregshof oor die geldigheid van vuurwapenlisensies gekry het, op appèl na die Grondwethof toe geneem. Hierdie saak word op 8 Februarie 2018 aangehoor. Die koste van so ‘n saak is massief en die eerste aansoek in die Hooggeregshof[...]