vye-jenewer
Tien weglooposse, ‘n visioen …en vye-jenewer
deur Tisha Steyn Wat het tien osse gemeen met vyejenewer wat internasionale toekennings opraap? Alles. Want die tien wegloop-osse het in die laat 1880s op ՚n wonderbaarlike manier daartoe gelei het dat die Barnards in Waboomskraal beland het. “As dit nie vir die osse was nie, was ons dalk[...]