vuurwapenlisensies

Hof moet beslis of SAPD hernuwing van vuurwapenlisensies korrek hanteer

Die Noord-Gauteng Hooggeregshof beslis op 25 en 26 April oor die hofaansoek wat die Suid-Afrikaanse Jagters- en Wildbewaringsvereniging (SA Jagters) teen die minister van Polisie oor die hernuwing van vuurwapenlisensies ingedien het. SA Jagters se hofaansoek bevraagteken die grondwetlikheid van die Polisie en die Sentrale Vuurwapenregister (SVR) se hantering[...]

By Benine Ackermann|24th April 2017|Categories: News|Tags: , , , |
0
Go to Top