vurkhysers
VIDEO: Krag, vennootskap en betroubaarheid: Benetrax Machinery by NAMPO 2026!
In die wêreld van swaar masjinerie dra min dinge soveel gewig soos betroubaarheid, ervaring en ’n sterk vennootskap. By NAMPO Bothaville vanjaar het Benetrax Machinery gewys waarom hulle een van die kragtigste spelers in die Suid-Afrikaanse grondverskuiwings- en materiaalhanteringsmarkte is. Of dit nou gaan oor ’n kompakte oplossing vir[...]
Lig jou produksie met Jungheinrich se hoë standaarde
“Ons verkoop nie net vurkhysers nie, ons voorsien oplossings en dienslewering,” sê Ralf Bangert, wat onlangs as besturende direkteur van Jungheinrich in Suid-Afrika aangestel is. Jungheinrich se spoggerige nuwe kantoor, vertoonlokaal en werkswinkel het pas geopen. Die kompleks is naby die lughawe in Kemptonpark langs die besige Great North-pad[...]