voer dringend benodig

Voer dringend benodig na veldbrand by Calvinia

Die verwoestende veldbrand wat op die einde van verlede jaar skade op 16 plase in Calvinia-distrik aangerig het, kos miljoene rande. Die brande is moontlik deur ’n foutiewe Eskom-transformator veroorsaak. André Steenkamp van die plaas Elandsfontein by Calvinia het gesê die veld is vernietig. Die boere benodig sowat 200[...]

By Specialist Writer|10th January 2017|Categories: News|Tags: , , |
0
Go to Top