voer
AFMA verseker veilige voer vir veilige voedsel
Die gehalte en veiligheid van ons vleis kan teruggevoer word na die voer wat die vee op plase en in voerkrale vreet. In elke bedryf is daar kansvatters, maar gelukkig is daar ՚n organisasie wat uitmuntende stelsels gevestig het om te verseker dat die veeboer en verbruiker met ՚n[...]
Meadow maak veilige voer
Meadow het geen bekendstelling onder Suid-Afrikaanse veeboere nodig nie. As deel van die Astral-groep wat ՚n reuse aandeel in Suid-Afrika se hoenderproduksieketting het - van genetikaproduksie tot verskeie hoendervleis- en eierprodusenthandelsmerke, verskaf Meadow hoë-gehalte geformuleerde hoendervoer. Die reuse onderneming vervaardig ook volledige reekse vir ander vee. Meadow se voerfabrieke[...]
Produseer wendiere met Timac Agro
Die beste gebruik van die beskikbare hulpbronne is die sleutel tot sukses vir boerdery in ons land. Só glo Schalk Hugo, wat saam met sy flukse vrou, Anelle buite Frankfort in die goeie ou Vrystaat boer. Hulle was agt jaar lank deeltydse boere, maar het twee jaar gelede die[...]