voëlboere

Saai wen saak vir voëlboere

Saai, ’n organisasie wat na die belange van familieboere omsien, het vandag in die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria sukses behaal met ’n dringende hofaansoek om die uitvoer van voëls na buitelandse markte toe te laat. “Saai het hierdie aansoek ingedien en hoewel vlak 4-regulasies die uitvoer van alle landbougoedere ingevolge[...]

By Specialist Writer|28th May 2020|Categories: Nuus|Tags: , |
0
Go to Top