VL 2023 Jongboer
VL 2023 Jongboer wenner soek positiewe in elke situasie
Vrystaat Landbou se 2023 Jongboer van die Jaar is ’n optimistiese jong boer wat daarin glo om die positiewe in elke situasie te soek. Lukas Lessing (26) van Marquard is op 18 April 2023 tydens ’n spoggeleentheid in Bloemfontein as die 27ste wenner van die kompetisie aangekondig. Lessing boer[...]