virus
Corona-krisis bedreig wêreldwye handel in landbou
Die onverwagse en kommerwekkende verspreiding van die Coronavirus (COVID-19) het ‘n vrees vir wêreldwye ekonomiese verlangsaming laat ontstaan. Die Suid-Afrikaanse landboubedryf voer jaarliks ongeveer 25 kommoditeite ter waarde van meer as $10 miljard uit. “Die huidige onsekerheid in die markte en die wêreldwye verlangsaming plaas bykomende druk op die[...]