Verstelbare drukgang

Hanteer jou vee self met Algar se veehanteringstoerusting

Om lekker, maklik, vinnig, goedkoop en doeltreffend met veehantering klaar te speel, is Algar se veehanteringstoerusting die aller antwoord. Veeboere het vanjaar verstom gestaan om by NAMPO Kaap in Bredasdorp te sien hoe Algar se duursame en sterk toerusting lyk wat veilig is vir sowel die diere as die[...]

By Benine Ackermann|11th October 2018|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , , , |

NAMPO: Algar maak veehantering maklik

Veeboerdery is pure plesier met Algar se doeltreffende, duursame veehanteringstoerusting. Algar glo die boer moenie sukkel nie, maar lekker en vinnig sy vee hanteer. Daarom het veeboere na Algar se standplaas op NAMPO gestroom. Hannes en Carin Nortjé, die eienaars van Algar, doen al die navorsing en ontwerp van[...]

0
Go to Top