verkoop

Agrico wil meganisasie-afdeling aan AFGRI verkoop

AGRICO (Edms) Bpk het die beplande verkoop van sy meganisasie-afdeling, insluitende sy John Deere- en ander invoeragentskappe, aangekondig. AFGRI Equipment (Edms) Bpk het gekontrakteer om die grootste deel van die onderneming te koop, onderhewig aan regulatoriese goedkeurings. Agrico is van voorneme om die res van die afdeling aan ander[...]

By Annemarie Bremner|25th April 2016|Categories: News|Tags: , , , , |
0
Go to Top