Veilingsresultate

André Hugenoot se 25ste produksieveiling lewe uitstekende resultate

Die hoëgehalte-genetika, uitstekende vrugbaarheid en hoë produksie van die Hugenoot-ras het weer koning gekraai tydens die 25ste produksieveiling van André Hugenoot en gasverkopers, wat op 20 Augustus by die veilingskrale in Naboomspruit gehou is. Kopers kon kies uit die heel beste diere, die resultaat van 25 jaar se toegewyde[...]

By Natasha Pretorius|24th August 2026|Categories: Veilings|Tags: , , , |
0
Go to Top