veebestuurstelsel
Lede van AFASA kry veebestuurstelsel in die palm van die hand
Die African Farmers Association of South Africa (AFASA), wat baie kleinboere verteenwoordig, het dit goedgekeur dat die "My Kraal"-mobiele toepassing as ‘n loodsprojek op ledeplase getoets word. Die "My Kraal"-oplossing is deur die sake-eienaar en ondernemer, Gershom Ramazan, en Tigoma Digital ontwikkel en bied vee-identifikasie en opsporing aan deur[...]