Van Saad tot Tafel
Van saad tot tafel: All Gold maak tamatiesous spesiaal vir jou genot
Hoewel tamaties oorspronklik vanaf Suid-Amerika kom, het hulle in die 18de eeu meer gewild geword in Europese huishoudings. Dit is dan ook hoe die vrug sy weg na Suid-Afrika gevind het. Suid-Afrikaners benut en geniet die ronde rooi vrug op verskeie maniere: gebraai, gebottel of sommer net in ՚n[...]