UNIGRO

UNIGRO aangewys as bobaas-makelaar in landbousektor

UNIGRO Versekeringsmakelaars, een van die sake-eenhede in AFGRI se finansiëledienste-portefeulje, is deur Mutual & Federal (M&F) vereer as die beste versekeringsmakelaar in die landbousektor. UNIGRO se takke op Bethal, Nelspruit, Delmas, Standerton, Balfour en Marble Hall het verlede maand op ‘n spesiale seremonie vir makelaars ‘n Goue Toekenning ontvang[...]

By Specialist Writer|5th September 2016|Categories: News|Tags: , |
0
Go to Top