Uieboerdery

՚n Appel per dag laat die dokter wag … maar ՚n ui maak sommer alles beter!

Dit is mos ՚n bekende storie: uie het baie lae. Maar hoe groei hierdie interessante groente vanaf ՚n saadjie tot by ՚n tamaai, reuse en geurige ui? In dié artikel word die proses van uieboerdery lagie vir lagie uitmekaar gehaal. Uie is ՚n besonder gewilde gewas in Suid-Afrika, veral[...]

0
Go to Top